Post thumbnail

Vasgekeer tuis: Speel eSport en wen geld vir jou skool

POSTED BY Eezi April 10, 2020

Slyp jou vaardighede en skryf in vir die Noordwes-universiteit MSSA eSport-toernooi

Noudat ons meer tyd binnenshuis deurbring, is eSport ’n wonderlike manier om kinders besig te hou en breinkrag ’n hupstoot te gee – en die ekstra oefening kan handig wees vir die eersdaagse eSport-toernooi.

Add comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *